Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Lisa Varga | |
Geboortenaam | Lisa Varga |
---|---|
Geboorte | 8 April 1971 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise, vervaardiger, en skryfster |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Lisa Varga (gebore 8 April 1971) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Deadly Closure (2010) en in die televisiereekse Homeland (2011) en Beyond the Offseason with Lisa Varga (2017).