Lishui 丽水 | |
---|---|
Stad | |
Die Liyang-straat (丽阳街) in Lishui. | |
Koördinate: 28°27′00″N 119°55′00″O / 28.45000°N 119.91667°O | |
Land | Volksrepubliek China |
Provinsie | Zhejiang |
Regering | |
• Kommunistiese Party van China Sekretariskomitee | Lou Yangsheng |
• Burgemeester | Liu Xiping (刘希平) |
Oppervlak | |
• Totaal | 17 298 km2 (6 679 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 2 506 600 |
• Digtheid | 140/km2 (380/vk. myl) |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Webwerf | lishui.gov.cn |
Lishui (Chinees: 丽水) is 'n stad in die Chinese provinsie Zhejiang met 'n bevolking van 2 506 600 in 2010. Die stad is in die ooste van China, naby die kus van die Oos-Chinese See geleë.
Lishui grens in die noorde aan Quzhou, Jinhua en Taizhou en in die suidooste aan Wenzhou. Die naam van die stad beteken "pragtige water".