Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Liv Lisa Fries | |
Geboortenaam | Liv Lisa Fries |
---|---|
Geboorte | 31 Oktober 1990 |
Nasionaliteit | Duits |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2005–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Liv Lisa Fries (gebore 31 Oktober 1990) is 'n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Wave (2008), Romeos (2011), Zurich (2013), en Staudamm (2013).