Loch Leven | |
---|---|
![]() 'n Uitsig oor Loch Leven | |
![]() Nasa-Satellietbeeld van Loch Leven | |
Koördinate: | 56°12′N 3°22′W / 56.200°N 3.367°W |
Ligging: | Skotland (Verenigde Koninkryk) |
Soort: | Binnemeer |
Oppervlakte: | 16,11 km² (3,98 myl²)[1] |
Gemiddelde diepte: | 4,6 m (15 vt)[2] |
Maksimum diepte: | 13 m (44 vt)[2] |
Lengte: | 5,24 km (3,26 myl)[2] |
Breedte: | 4,18 km (2,60 myl)[2] |
Eiland/e: | Loch Leven Castle, St Serf's Island, Reed Bower, Alice's Bower, Scart Island |
Nedersettings: | Kinross |
Loch Leven (Skots-Gaelies: Loch Lìobhann) is 'n meer in die middel van Skotland. Op sy langste is die meer 6 km lank, en 'n belangrike dorp op sy oewer is Kinross.