Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Logan Ramsey | |
Geboortenaam | Logan Carlisle Ramsey Jr. |
---|---|
Geboorte | 21 Maart 1921 |
Sterfte | 26 Junie 2000 (op 79) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Logan Ramsey (21 Maart 1921 – 26 Junie 2000) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Walking Tall (1973), Walking Tall Part II (1975), Any Which Way You Can (1980), en Scrooged (1988).