Die Lone Creekwaterval is naby Sabie in Mpumalanga, Suid-Afrika. Die waterval is 70 m hoog[1] en geleë by die koördinate 25°06′09″S 30°42′33.5″O / 25.10250°S 30.709306°O / -25.10250; 30.709306.