Algemeen | |
---|---|
Naam | Lood(II)oksied |
Chemiese formule | PbO |
Molêre massa | 223 [g/mol][1] |
CAS-nommer | 1317-36-8[1] |
Voorkoms | rooi tot geel kristalle[1] |
Fasegedrag | |
Fase | β-PbO T<489 °C |
Selkonstantes | a=397,29pm; c=502,17pm [2] |
Ruimtegroep | P4/nmm [2] |
Nommer | 129 |
Strukturbericht | B10 |
Fase | α-PbO T>489 °C |
Selkonstantes | 589,3pm; 549,0pm; 475,3pm [3] |
Ruimtegroep | Pbcm |
Nommer | 57 |
Smeltpunt | 887 °C[1] |
Kookpunt | 1472 °C[1] |
Digtheid | 9,53 [g/cm3] (α); 9,6 [g/cm3] (β)[1] |
Oplosbaarheid | 0,0504 g/L @ 25 °C α-vorm; 0,1065@ 25 °C β-vorm[1] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Lood(II)oksied of loodglit, geellood[4] is n verbinding van lood in sy +2 oksidasietoestand met suurstof. Dit het die formule PbO.
Die stof kom in twee modifikasies voor wat albei as mineraal aangetref word:
Die tetragonale stuktuur van loodglit is die argetipe van die B10-struktuur van die strukturbericht-klassifikasie.
Die struktuur van massicot (α-PbO) bestaan uit lae wat 271pm dik is en in die [100] rigting deur 319 pm geskei word. Die lae is parallel aan [001] geriffel. Die Pb-atome is op die oppervlak van hierdie lae geleë en hulle posisies verskil min van dié in die metaal Pb, behalwe dat die loodatome aan die binnekant van die lae vierkantig-piramidaal aan vier O-atomegebind is. Die O-atome is in verwronge tetraëdriese koördinasie deur Pb. Die lae word slegs aan mekaar gebind deur van der Waals-interaksies tussen die eensame-elektronpare op Pb-atome. Hulle is oor die tussenlaaggaping geskei deur 397,7(2)pm en 420,6(1). Die geplooide geometrie van die lae word gestabiliseer deur soortgelyke interaksies tussen Pb-atome geskei deur 3728(2)pm oor die golwe binne een laag.[5]
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)