Loodglit | |
---|---|
![]() | |
Formule | PbO |
Kleur | rooi |
Glans | vetagtig, dof |
Hardheid | 2 (Mohs) |
Digtheid | 9,14 g/cm3 |
Dubbelbreking | eenassig (-) |
RI-waardes | nω = 2.665 nε = 2.535 |
Ruimtegroep | P4/nmm |
Strukturbericht-kode | B10 |
Eenheidsel | a = 3.9729 Å, c = 5.0217 Å |
![]() | |
* Lys van minerale | |
Portaal ![]() |
Loodglit[1] of litargiet (Eng. litharge van Grieks λιθάργυρος (silwerklip)) is 'n mineraal met chemiese formule PbO. By hoër temperature (488 °C) gaan dit oor in 'n geel allotroop wat as die mineraal massikot bekend is. [2]
Loodglit word in Namibië naby die Tsumeb-smelter aangetref (Osjikoto-streek).
Die tetragonale struktuur van loodglit is die argetipe van die strukturbericht-klassifikasie se B10-struktuur. [3]