Lordi | |
---|---|
Lordi in Barcelona (2009) | |
Agtergrondinligting | |
Oorsprong | Helsinki (Finland) |
Genres | Heavy metal Glam metal Hard rock Shock rock |
Jare aktief | 1992 — hede |
Etikette | Sony BMG, GUN, The End, Drakkar |
Assosiasies | Dolchamar, Punaiset Messiaat, Arthemesia, Deathlike Silence, Wanda Whips Wall Street, Double Beat Und Bodys |
Webwerf | lordi.fi |
Lede | Mr. Lordi (Tomi Putaansuu) stem (1992-) Hiisi baskitaar (2019-) Mana tromme (2012-) Hella sintetiese klavier (2012-) Kone kitara (2022-) |
Gewese lede | G-stealer (Sami Keinänen) baskitaar (1996–1999) Magnum (Sami Wolking) baskitaar (1999–2002) Kalma (Niko Hurme) baskitaar (2002–2005) Enary (Erna Siikavirta) sintetiese klavier (1996–2005) Kita (Sampsa Astala) tromme (2000–2010) Otus (Tonmi Lillman) tromme (2010–2012)[1] Awa (Leena Peisa) sintetiese klavier (2005-2012) OX (Samer el Nahhal) baskitaar (2005-2019) Amen (Jussi Sydänmaa) kitaar (1996-2022) |
Lordi is 'n musiekgroep wat uit vier Finse jongelinge van Helsinki bestaan. Hulle is bekend vir hulle heavy metal- en hardrock-musiek, asook die monsteragtige kostuums wat hulle dra. Hulle musiek en styl is al met die Amerikaanse groepe KISS en Twisted Sister vergelyk.
Lordi het hul oorsprong in Helsinki in 1992 gehad. Hulle het wêreldwye bekendheid verwerf nadat hulle die 2006 Eurovision-sangfees met die lied "Hard Rock Hallelujah" gewen het.
Die oorspronklike groep het bestaan uit: Mr. Lordi (sang), Kita (perkussie), Amen (kitaar), G-stealer (bas) en Enary (klawerborde). Hulle eerste enkelspeler was "Would You Love a Monsterman?" (2002). Die snit is ook in hulle album, Get Heavy, ingesluit.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Lordi. |