Lorna Luft | |
Geboorte | 21 November 1952 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Aktiewe jare | 1963–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Lorna Luft (gebore 21 November 1952) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Grease 2 (1982), Where the Boys Are (1984), en 54 (1998).