Louis Zorich (12 Februarie 1924 – 30 Januarie 2018) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Fiddler on the Roof (1971), The Muppets Take Manhattan (1984), en Detachment (2011), en in die televisiereeks Mad About You (1992).
- 1971: Fiddler on the Roof
- 1974: Sunday in the Country
- 1984: The Muppets Take Manhattan
- 2004: A Hole in One
- 2009: Run It
- 2011: Detachment
- 1959: Hudson's Bay
- 1991: Brooklyn Bridge
- 1992: Mad About You
- 1958: The Double Cure
- 1973: The Karen Valentine Show