Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Louisa Lytton | |
Geboorte | 7 Februarie 1989 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Louisa Lytton (gebore 7 Februarie 1989) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Payback Season (2012) en Young, High and Dead (2013), en in die televisiereekse The Bill (1984) en EastEnders (1985).