Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Louise Henry | |
Geboortenaam | Jessie Louise Heiman |
---|---|
Geboorte | 14 Junie 1911 |
Sterfte | 12 Desember 2011 (op 100) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Louise Henry (14 Junie 1911 – 12 Desember 2011) was 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Reckless (1935), Charlie Chan on Broadway (1937), The Phantom Strikes (1938), en Charlie Chan in Reno (1939).