Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Luca Attanasio | |
Italiaanse ambassadeur in die Demokratiese Republiek van die Kongo
| |
Ampstermyn 5 September 2017 – 22 Februarie 2021 | |
Persoonlike besonderhede
| |
---|---|
Gebore | 23 Mei 1977 Saronno, Lombardye, Italië |
Sterf | 22 Februarie 2021 (op 43) Goma, Noord-Kivu, D R Kongo |
Eggenoot/-note | Zakia Seddiki |
Kind(ers) | 3 |
Alma mater | Bocconi Universiteit |
Luca Attanasio (23 Mei 1977 - 22 Februarie 2021) was 'n Italiaanse diplomaat wat van 2017 tot sy dood in Februarie 2021 as ambassadeur in die Demokratiese Republiek van die Kongo gedien het.