Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Luciana Carro | |
Geboorte | 23 Maart 1981 |
---|---|
Nasionaliteit | Kanadees |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Luciana Carro (gebore 23 Maart 1981) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente White Chicks (2004), Two for the Money (2005), en Blades of Glory (2007), en in die televisiereeks Falling Skies (2011).