Lucile Watson | |
Geboorte | 27 Mei 1879 |
---|---|
Sterfte | 24 Junie 1962 (op 83) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1902–1954 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Lucile Watson (27 Mei 1879 – 24 Junie 1962) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Women (1939), Watch on the Rhine (1943), The Razor's Edge (1946), en The Emperor Waltz (1948).