Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Lucy May Barker | |
![]() | |
Geboorte | 4 April 1992 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Lucy May Barker (gebore 4 April 1992) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Woman in Black (2012) en in die televisiereekse Doctors (2000) en The Impressions Show with Culshaw and Stephenson (2009).