Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Lucy Speed | |
Geboorte | 31 Augustus 1976 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1983–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Lucy Speed (gebore 31 Augustus 1976) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Shakespeare in Love (1998) en in die televisiereekse The Bill (1984) en EastEnders (1985).