Lufthansa

Deutsche Lufthansa AG
'n Airbus A380 van Lufthansa
IATA-kode: LH
ICAO: DLH
Roepletter: Lufthansa
Gestig: 1926
Onderneming: Aandelemaatskappy
Hoofkwartier: Keulen
Hooflughawe: Lughawe Frankfurt
Lughawe Düsseldorf
München Lughawe
Lughawe Wene
Zürich Lughawe
Voorsitter: Carsten Spohr
Passasiers 104,6 miljoen (2013)[1]
Werknemers 120 262 (2015)[1]
Omset: €32,056 miljard (2015)[1]
Netto inkomste: €1.698 miljard (2015)[1]
Totale bates: €32,462 miljard (2015)[1]
Bonusprogram: Miles&More
Alliansie: Star Alliance
Bestemmings: 220 lughawens
84 lande
Vloot: 668 vliegtuie (insl. filiale)
Webtuiste: lufthansa.com
Lufthansa se hoofkwartier in Keulen

Die Duitse lugdiens Deutsche Lufthansa AG is in 1926 gestig en is tans met 104.6 miljoen passasiers (2013) en 117 992 werknemers (2014)[1] Duitsland se grootste binnelandse sowel as buitelandse lugvaartmaatskappy. Die amptelike naam "Deutsche Lufthansa AG" staan vir 'n groot aantal dogtermaatskappye soos Deutsche Lufthansa Cargo AG (vragdiens), Lufthansa Systems AG, LSG Lufthansa Service Holding AG (spysenier) ens. Lufthansa se hoofkwartier is in Keulen geleë. Die lugdiens se belangrikste lughawe is Lughawe Frankfurt. Die tweede belangrikste lughawe waar vanaf Lufthansa opereer, is die München Internasionale Lughawe (München Franz Josef Strauss Lughawe).

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]