Lundzi is 'n dorp in die weste van Eswatini. Dit is naby die grenspos met Suid-Afrika, 25 km wes van die hoofstad, Mbabane, geleë.
26°26′42″S 30°52′24″O / 26.444965°S 30.873429°O / -26.444965; 30.873429