Lusikisiki | |
---|---|
Koördinate: 31°22′05″S 29°34′35″O / 31.36806°S 29.57639°O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Oos-Kaap |
Distriksmunisipaliteit | O.R. Tambo |
Plaaslike Munisipaliteit | Ngquza Hill |
Stigting | 1894 |
Oppervlak | |
• Totaal | 4,09 km2 (1,58 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 4 028 |
• Digtheid | 980/km2 (2 500/vk. myl) |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Poskode | 4820 |
Skakelkodes | 039 |
Lusikisiki is 'n dorp in die oostelike deel van die Oos-Kaap, Suid-Afrika.
Die dorp het ontstaan nadat 'n militêre pos hier gestig is in 1894 en nadat Pondoland tot die Kaapkolonie geannekseer is. Lusikisiki is in 1932 as dorp geproklameer. Die naam is blykbaar 'n poging om die suising weer te gee van riete wanneer die wind in 'n nabygeleë moeras waai.
Op 28 September 2024 het die Massamoord in Lusikisiki in die dorp plaasgevind.