Duinekriedoring | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Solanales |
Familie: | Solanaceae |
Genus: | Lycium |
Spesie: | L. ferocissimum
|
Binomiale naam | |
Lycium ferocissimum Miers, (1854)
| |
Sinonieme | |
|
Die duinekriedoring (Lycium ferocissimum) is 'n struik wat deel is van die Solanaceae familie. Die spesie is inheems in Lesotho en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die struik in Oos-Kaap, Vrystaat en die Wes-Kaap voor.
Die boom se FSA-nommer is 669.11.[1]