Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Lynn Borden | |
Geboortenaam | Lynn Freyse |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1962–2006 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Lynn Borden (24 Maart 1937 – 3 Maart 2015) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Frogs (1972), Walking Tall (1973), Dirty Mary Crazy Larry (1974), en St. Ives (1976).