Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Lynn Herring | |
Geboortenaam | Sheryl Lynn Herring |
---|---|
Geboorte | 22 September 1958 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1980–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Lynn Herring (gebore 22 September 1958) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse As the World Turns (1956), General Hospital (1963), Airwolf (1984), en Port Charles (1997).