Hierdie is 'n lys van Islamitiese feeste en herdenkings volgens die Islamitiese kalender. Hulle is gerangskik volgens die feeste en herdenkings in die jaarkring en herdenk hoofsaaklik die lewe van die Islamitiese profeet Mohammed en die Koran. Eid-oel-Adha (Offerfees) en Eid-oel-Fiter (Suikerfees) is die twee heiligste feeste in Islam. Die tradisies van die feeste en herdenkings verskil effens, afhangend van die kultuur van die lande waar Moslems bly. 'n Ander verskil in feesviering bestaan tussen die Islamitiese rigtings Soenni, Sjia en Soefisme. Daarbenewens vier Soenniete en Sjiiete feeste en herdenkings nie op dieselfde dag nie, omdat die Islamitiese kalender tussen dié twee geloofsoortuigings effens verskil.
Naam |
Arabies |
Vertaling |
Datum
|
Nuwejaar |
رأس السنة الهجرية |
Nuwejaar |
1 Muharram
|
Asjoera |
عاشوراء |
Tiende |
10 Muharram
|
Arba'een |
الأربعين |
Veertigste |
20 Safar
|
Eid-e-Sjoeja (Eid-e-Zahra) |
فرحة الزهراء |
Vreugde van Zahra |
9 Rabi'-oel-Awwal
|
Mawlid an-Nabi |
مَولِد النَّبِي |
Geboortedag van die profeet |
12 (Soenniete) of 17 (Sjiiete) Rabi'-oel-Awwal
|
Geboortedag van Ali |
مَولِد النَّبِي |
Geboortedag van die profeet |
13 Rajab
|
Lailat al-'Mi'raj |
الإسراء والمعراج |
Nagreis van Isra en Mi'raj |
27 Rajab
|
Lailat al-'Bara'at |
ليلة البراءة |
Nag van onskuld |
15 Sja‘bān
|
Geboortedag van Mohammed al-Mahdi |
مُـحَـمَّـد ابْـن ٱلْـحَـسَـن ٱلْـمَـهْـدِي |
Geboortedag van Mohammed al-Mahdi |
15 Sja‘bān
|
Ramadan |
رمضان |
Die warm maand |
Die hele maand Ramadan
|
Lailat al-'Kadr |
لیلة القدر |
Nag van die lot of nag van krag |
21 (Soenniete) of 27 (Sjiiete) Ramadan
|
Chaand Raat |
جاند رات |
Nag van die maan |
29 of 30 Ramadan
|
Eid-oel-Fiter |
عيد الفطر |
Suikerfees |
1 Sjawwal
|
Hadj |
الحجّ |
Pelgrimstog |
8–13 Dhu'l Hidjdja
|
Arafa |
يوم عرفة |
Dag van Arafa |
9 Dhu'l Hidjdja
|
Eid-oel-Adha |
عيد الأضحى |
Offerfees |
10 Dhu'l Hidjdja
|
Eid-oel-Ghadeer |
عید الغدیر |
Inhuldigingsfees |
18 Dhu'l Hidjdja
|
Eid-oel-Mubahalah |
عيد المباهلة |
Gelukkige fees |
24 Dhu'l Hidjdja
|
Die Nuwejaar is in Islam 'n kulturele herdenking, waarop Moslems die eerste dag van die maand Muharram vier.
- Vrydaggebed (صلاة الجمعة, Gebed op die dag van byeenkoms)
|
---|
Die twee eids | | |
---|
Ander feeste en herdenkings | |
---|
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Duitse Wikipedia vertaal.
|
|