Hier volg 'n lys van Stradivarius instrumente wat deur lede van die huis van Antonio Stradivari gemaak is.
Die lys beskik oor 248 inskrywings.
Bynaam | Jaar | Herkoms | Notas |
---|---|---|---|
ex-Sachs | 1666 | Madame Sachs | Histories gesien een van die vroeg bekendste viole deur Stradivari. In 2008 is dit te koop aangebied deur Poesis Fine Instruments.[1] |
BackBack[2] | 1666 | Fridart Stigting | |
Dubois | 1667 | Canimex Ing. | Word tans geleen aan Alexandre Da Costa.[3] |
Aranyi | 1667 | Francis Aranyi (versamelaar) | Verkoop by Sotheby's Londen, 12 November 1986.[4] |
Captain Savilleex-Captain Saville | 1667 | Jean-Baptiste Vuillaume Kaptein Saville (1901–1907) |
Tans word dit geleen aan André Rieu.[5] |
Amatese | 1668 | Alhoewel dit in baie verwysingsboeke gelys word as een van Stradivari se vroegste instrumente, is die moderne konsensus dat dit nie 'n Stradivarius instrument is nie; die instrument is verkoop by die New Yorkse tak van Sotheby's op 3 Februarie 1982 as " 'n interessante viool".[6] | |
Clisbee | 1669 | Mev. Clisbee | Op uitstalling by Museo del Violino, Cremona, Italië, sedert 2003.[7] |
Oistrakh | 1671 | Koningin Elisabeth van België Glinka Museum, Moskou |
Dit is voorheen besit deur David Oistrakh, wat dit in 1969 geërf het. Hy het egter nooit met die instrument opvoerings gespeel nie. Dit is gemaak in die styl van Nicola Amati, en was as gevolg van die kort skaal ongemaklik vir Oistrakh om mee te speel. Oistrakh se weduwee het die viool aan die Glinka Museum geskenk.[8] Dit is in Mei 1996 gesteel maar in 2001 teruggevind.[9] |
Sellière | 1672 | Karel IV van Spanje | |
Spanish; ex-Faltin | 1678 | Finse Kulturele Stigting | Word tans geleen aan Elina Vähälä.[10] In 2011 is dit onthul dat die instrument in werklikheid gemaak is deur Girolamo Amati.[11] |
Hellier Stradivarius | 1679 | Samuel Hellier | Smithsonian Instituut |
Paganini-Desaint | 1680 | Nippon Musiekstigting[12] | Hierdie viool, en die Paganini-Conte Cozio di Salabue viool van 1727, die Paganini-Mendelssohn altviool van 1731 en die Paganini-Ladenburg tjello van 1736, behels die Paganini Kwartet; die stigting besit meer as 'n dosyn Stradivari instrumente. Dit word tans geleen aan Rainer Schmidt, Hagen Kwartet. |
1680 | Die versameling van Mnr & Mev. Rin Kei Mei. | ||
1681 | Reynier en Hertog de Lachenais | Klaarblyklik is die viool deur Napoleon III aan die Franse violis Léon Reynier gegee, wat dit verkoop het aan Hertog de Lachenais van Marseilles in 1881. Deur toedoen van Albert Caressa, het dit deel geword van die versameling van John Wanamaker in 1924, waarna dit in 1929 aangeskaf is deur die Rudolph Wurlitzer-maatskappy. Die laaste eienaar daarvan was Miles Franklin Yount. Reynier het ook 'n 1727 viool (sien hieronder) besit.[13] | |
Fleming | 1681 | ||
Bucher | 1683 | ||
Derpinina | 1683 | ||
Cipriani Potter | 1683 | Cipriani Potter | |
Cobbett; ex-Holloway | 1683 | Word tans geleen aan Sejong. Dit is moontlik gemaak deur die toedoen van die Stradivari-genootskap.[14] | |
Croallex-Croall | 1684 | WestLB | |
Elphinstoneex-Elphinstone | 1684 | Word sedert 2005 besit deur Philip Greenberg, die Artistieke direkteur en dirigent van die Kiëf Filharmoniese Orkes in Oekraïne. | |
The Marquis | 1685 | Marchese Spinola Mark Kaplan |
|
Arma Senkrahex-Arma Senkrah | 1685 | Die Ruggeri – Stiftung | Word tans geleen aan Bogdan Bozovic. |
Castelbarcoex-Castelbarco | 1685 | ||
Eugenie, ex-Mackenzie | 1685 | anoniem | Word tans geleen aan Swang Lin, die assosiaat konsertmeester van die Fort Worth Simfonieorkes.[15] |
Nachezex-Nachez | 1686 | Dr. Winfred en Mnr. John Constable.[16] | |
Rosenheim | 1686 | William Rosenheim.[17] | |
Goddard | 1686 | Mejuffrou Goddard; Antonio Fortunato.[18] | |
Ex Bello, Marie Law | 1687 |
|
Word tans geleen aan Maristella Patuzzi.[19] Die Stradivari is gebruik om die Decca album Intimamente Tango (2015, No. 481 1489), en 'n nuwe Vioolconcerto deur Manuel De Sica, vrygestel deur Brilliant Classics (2014, No. 94905), op te neem. |
Ole Bull | 1687 | Ole Bull (1844) Dr. Herbert Axelrod (1985–1997) |
Dit is in 1997 geskenk aan die Smithsonian Instituut deur Herbert R. Axelrod; en is nou deel van die Axelrod-kwartet. |
Mercur-Avery | 1687 | Word sedert 2002 geleen aan Jonathan Carney, die konsertmeester van die Baltimore Simfonieorkes. | |
1688 | Die versameling van Mnr & Mev. Rin Kei Mei. | ||
Baumgartner | 1689 | Kanadese Raad van die Kunste | Word tot 2021 geleen aan Emma Meinrenken.[20] |
Arditi | 1689 | Dextra musica AS, Noorweë | Word tans geleen aan Elise Båtnes, die konsertmeester van die Oslo Filharmoniese Orkes. |
Spanish I | 1689 | Patrimonio Nacional, Palacio Real, Madrid, Spanje.[21] | Datum: 1687–1689; deel van 'n duet van viole (Spanish I en II). Daar word daarna verwys as los Decorados en los Palatinos. Dit staan kollektief bekend as del Cuarteto Real (Die Koninklike Kwartet) wanneer dit ingesluit word saam met die Spanish Court alviool (1696) en tjello (1694). |
Spanish II | 1689 | Patrimonio Nacional, Palacio Real, Madrid, Spnje.[21] | Datumreeks 1687–1689; deel van 'n duet viole (Spanish I en II) wat na verwys word as los Decorados en los Palatinos; ook kollektief bekend as del Cuarteto Real (Die Koninklike Kwartet) wanneer die ingesluit word saam met die Spanish Court altviool (1696) en tjello (1694). |
Ex-Leopold Auer | 1690 | Word geleen aan Vadim Gluzman - Stradivari-genootskap.[14] | |
Bingham | 1690 | ||
Boissier-Sarasate | 1690 | Real Conservatorio Superior de Música de Madrid | Vernoem na die eienaar daarvan.Hierdie viool is een van twee Stradivarius instrumente wat voorheen behoort het aan die Navarrese musikant Pablo de Sarasate.[22] |
Ex-Ries | 1691 | Reinhold Würth Musiekstigting | Word sedert 2008 geleen aan József Lendvay Jr. |
Bennett | 1692 | Winterthur-Versicherungen | Word geleen aan Hanna Weinmeister. |
Falmouth | 1692 | Gert-Jan Kramer.[23] | Word geleen aan Alex Kerr, Konsertmeester van die Dallas Simfonieorkes. |
Longuet | 1692 | Musée de la Musique, Parys | In 1890 geskenk. Op vertoning by die museum.[24] |
Gould | 1693 | George Gould.[25] | Deur Gould gegee aan die Metropolitan Museum in 1955. |
Harrison | 1693 |
|
In die versameling van die National Music Museum.[26] |
Baillot-Pommerau | 1694b | Voorheen besit deur Arthur Catterall, en daarna deur Alfredo Campoli.[27] | |
ex-Halíř of Strad Halir 1694 | 1694 |
|
Karel Halíř het die nuwe weergawe van Sibelius se Vioolconcerto op 19 Oktober 1905 met die viool gespeel, met Richard Strauss wat die Berlynse Hoforkes dirigeer. |
Francesca | 1694 | Metropolitan Museum of Art | Erflating van Annie Bolton Matthews Bryant, 1933.[28] |
Rutson | 1694 | Koninklike Musiekakademie (Engeland) | Gespeel deur Clio Gould.[29] |
Fetzer | 1695 | ||
Lincoln | 1695 | In 1970 bemaak aan die mense van Lincoln, Engeland deur Mev. Dudley Pelham op voorwaarde dat dit geleen word aan die Hallé Orchestra vir gebruik deur hul leier.[30] | |
1696 | Word besit deur die Koreaans-gebore klassieke musikant Min-Jin Kym. Dit is in 2010 by Euston Stasie in Londen gesteel, maar in 2013 teruggevind en vir £1.38M opgeveil[31][32][33] aan die Engelse violis Andrew Bernardi. | ||
Paganini | 1697 | Edvin Marton | Dima Bilan, wat hierdie viool bespeel het, het saam met Evgeni Plushenko en Edvin Marton die Eurovision Song Contest van 2008 gewen.[34] |
Molitor[35] | 1697 |
|
Daar word bespiegel dat die viool voorheen aan Napoleon Bonaparte behoort het. Dit is deur Tarisio Auctions vir $3,600,000 verkoop, welke 'n nuwe rekord was, totdat die Lady Blunt op 20 Junie 2011 verkoop is.[39] |
Cecilia C A (Capitulum Agriense) | 1697 | Word besit deur die Zelnik István Southeast Asian Gold Museum vanaf 2011, en geleen aan Katalin Kokas vir vyf jaar.[40] | Johann Ladislaus Pyrker, 1827; 'n onbekende Protestantse of Joodse religieuse identiteit, 1945; Aranymúzeum, 2011 |
Cabriac | 1698 | ||
Baron Knoop | 1698 | Een van elf Stradivari viole wat geassosieer word met Baron Johann Knoop. | |
Joachim | 1698 | Ray Chen (word gehuur) | Voorheen besit deur die Hongaarse violis Joseph Joachim, tans is dit die eiendom van die Nippon Musiekstigting.[41] |
Duc de Camposelice | 1699 | Cho-Liang Lin | |
Lady Tennant; Lafont | 1699 | Charles Phillipe Lafont Marguerite Agaranthe Tennant |
Word geleen aan Xiang Gao;[14] tydens 'n veiling van Christie's in April 2005 vir VSA$2.032 miljoen verkoop.[42] |
Countess Polignac | 1699 | Word geleen aan Gil Shaham. | |
Castelbarco | 1699 | Biblioteek van Kongres (VSA) | Aangebied deur Gertrude Clarke Whittall.[43] |
Kustendyke | 1699 | Koninklike Musiekakademie | |
Crespi | 1699 | Fridart Stigting | |
Berger | 1700 |
|
Tans in besit van Bein & Fushi Violins.[44] |
ex-Berglund | 1699 | Finse Kulturele Stigting (Suomen Kulttuurirahasto) | Het voorheen behoort aan die dirigent Paavo Berglund. Gekoop uit Berglund se boedel deur die Finse Kulturele Stigting in Junie 2012.[45] Word geleen aan Antti Tikkanen.[46] |
The Penny | 1700 | Barbara Penny | |
Dragonetti | 1700 | Nippon Musiekstigting[12] | Het voorheen behoort aan Alfredo Campoli, nou gespeel deur Veronika Eberle. |
Jupiter | 1700 | Giovanni Battista Viotti | Word sedert 1964 besit en gespeel deur Arnold Belnick, Los Angeles, Kalifornië. |
Taft; ex-Emil Heermann | 1700 | Kanadese Raad vir die Kunste | Word geleen aan Nikki Chooi[47] wat vanaf 2009 tot 2012 die ontvanger was van die raad se 1729 Guarneri. Dit word tans geleen aan Chooi se jonger broer Timothy Chooi.[48] |
Ward | 1700 | VSA Biblioteek van Kongres | Aangebied deur Gertrude Clarke Whittall.[49] |
Dushkin | 1701 | Chimei Museum | Word geleen aan die violis Dennis Kim, konsertmeester van die Pacific Symphony. |
Markees | 1701 | Musiekkamer van Hong Kong | |
Brodsky | 1702 |
|
Vernoem na Adolph Brodsky, wat op 4 Desember 1881 die eerste uitvoering van Tsjaikofski se Vioolconcerto op hierdie viool gespeel het. Dit word sedert 2006 aan Kirill Troussov geleen. Dit is voorheen gespeel deur Adolf Brodsky, Alexander Schneider en Isidore Cohen. |
Irish | 1702 | Pohjola Bank Kunsstigting, Finland | Word geleen aan Rebecca Roozeman.[50] |
Conte de Fontana; ex-Oistrakh | 1702 | Riccardo Brengola Pro Canale stigting |
Voorheen geleen aan Mariana Sîrbu. Word tans geleen aan Pavel Berman.[51] Het voorheen behoort aan David Oistrakh (1959–1966). Dit was na die 1736 Yusupov sy tweede Strad instrument gewees. Hy het dit in 1959 in Parys gekoop en in 1966 geruil vir die 1705 Marsick.[8] |
Lukens; Elder Voicu | 1702 | A. W. Lukens Ion Voicu Roemeense Ministerie vir Kulturele en Godsdienstige Aangeleenthede |
Tot 2023 deur Alexandru Tomescu in bruikleen geneem.[52][53] |
King Maximilian Joseph | 1702 |
|
Lewenslange bruikhuur aan Berent Korfker.[55] |
Lyall | 1702 | ||
Antonio Stradivari | 1703 | Bundesrepublik Deutschland | Uitgestal in die Musikinstrumentenmuseum, Berlyn.[56] |
La Rouse Boughton | 1703 | Oesterreichische Nationalbank[57] | Word geleen aan Boris Kuschnir van die Kopelman Kwartet. |
Lord Newlands | 1702 | Nippon Musiekstigting[12] | Word tans geleen aan Ray Chen.[58] |
Allegretti | 1703 | ||
Alsager | 1703 | ||
Lady Harmsworth | 1703 | Paul Bartel | Word geleen aan Kristóf Baráti.[59] |
Emiliani | 1703 | Anne-Sophie Mutter | |
FoulisAurora, ex-Foulis | 1703 | Word geleen aan Karen Gomyo.[60] | |
ex-Liebig | 1704 | Baron Liebig Wolfgang Schneiderhan Rony Rogoff |
Vanaf 1911 het dit aan Baron Liebig behoort; besit deur die violis Wolfgang Schneiderhan vanaf 1952 tot 1991; en vanaf 1991 tot 2004 deur Rony Rogoff [61] Behoort tans aan Dkfm Angelika Prokopp Privatstiftung[61], word geleen aan Julian Rachlin.[62] |
Betts | 1704 | VSA Biblioteek van Kongres | Aangebied deur Gertrude Clarke Whittall.[63] |
Gleni | 1704 | ||
Sleeping Beauty | 1704 | Landeskreditbank Baden-Württemberg – Förderbank (L-Bank) | Word geleen aan Isabelle Faust. Een van die min Stradivari viole wat sy oorspronklike nek behou het. |
Prince Obolensky | 1704 | Word geleen aan Esther Yoo. | |
Baron von der LeyenBaron von der Leyen | 1705 | Private eienaar | Verkoop deur Tarisio-veilings op 26 April 2012 vir $2.6 miljoen.[64] |
Marsick Oistrakhex-Marsick; ex-Oistrakh | 1705 | Het voorheen behoort aan David Oistrakh (1966–1974), geruil vir die 1702 Conte di Fontana.[8] | |
Tadoliniex-Tadolini | 1706 | Die versameling van Mnr. en Mev. Rin Kei Mei. | |
Brustleinex-Brüstlein | 1707 | Oesterreichische Nationalbank[57] | |
La Cathédrale | 1707 | Nigel Kennedy | |
ex-Prihoda | 1707 | Luz Leskowitz | Het voorheen behoort aan die Tsjeggiese violis Váša Příhoda, te wete die onderwyser van Luz Leskowitz.[65] |
Hammer | 1707 | Christian Hammer (versamelaar) | Verkoop by Christie's se New York tak op 16 Mei 2006 vir 'n rekord bedrag van VSA$3,544,000 (€2,765,080) na slegs vyf minute se bieëry.[66][67] |
1707 | Russiese staatsversameling, Glinka staats-sentrale museum van musikale erfenis, Moskou.[68] | ||
Le Davidoff | 1708 | Musée de la Musique, Parys | Bemaak aan die museum in 1887. |
Le Tua | 1708 | Musée de la Musique, Parys | Geskenk aan die museum in 1935. |
Burstein; Bagshawe | 1708 | Word besit deur die Jacobs familie; word geleen aan Jeff Thayer, die konsertmeester van die San Diego Simfonieorkes. | |
Huggins | 1708 | Nippon Musiekstigting[12] | Word geleen aan die mees onlangse wenner van die Koningin Elisabeth Kompetisie vir viool. |
Regent | 1708 | Word besit deur die Fridart Stigting. | |
Ruby | 1708 | Word geleen aan die politikus Chen Xi.[14] | |
Strauss | 1708 | Word geleen aan Clara-Jumi Kang. [14] | |
Greffuhle | 1709 | In 1997 geskenk aan die Smithsonian Instituut deur Herbert R. Axelrod. Nou deel van die Axelrod kwartet. | |
Berlin Hochschule | 1709 | ||
Hammerleex-Hämmerle; ex-Adler | 1709 | Oesterreichische Nationalbank[57] | Word geleen aan Rainer Honeck. |
Ernst | 1709 | Heinrich Wilhelm Ernst, circa 1850–1865 Wilma Neruda, 1872 |
Is geleen aan Dénes Zsigmondy tot 2003. |
Engleman | 1709 | Nippon Musiekstigting.[12] | |
King Maximilian; Unico | 1709 | Axel Springer Stigting | Word geleen aan Michel Schwalbé, die konsertmeester van die Berliner Philharmoniker (1966–1986);[69] gerapporteer as gesteel in 1999.[70] |
Viotti; ex-Bruce | 1709 | Koninklike Musiekakademie | Ge-allokeer aan die Koninklike Musiekakademie nadat dit in Julie 2005 deur die Britse regering aangeskaf is in die plek van erfbelasting, met bykomende befondsing deur die National Heritage Memorial Fund, National Art Collections Fund, J & A Beare, The Belmont Trust, Nigel Brown, lede van die Bruce familie, Albert Frost, Elizabeth Insall, Ian Stoutzker, Valerie Eliot (Old Possum's Practical Trust), BBC Two se The Culture Show en anonieme skenkers. |
Marie Hall | 1709 | Giovanni Battista Viotti Chimei Museum |
Vernoem na die violis Marie Hall. |
Kempnerex-Kempner | 1709 | Word geleen aan Soovin Kim. | |
La Pucelle | 1709 | Huguette Clark[71] David L. Fulton[71] |
Die Paryse handelaar Jean Baptiste Vuillaume het dit in die 19de eeu uitmekaar gehaal en 'n stuk bygevoeg met 'n houtsneewerk van Johanna van Arkel, wat ook bekendstaan La Pucelle.[22] |
Camposelice | 1710 | Nippon Musiekstigting[12] | Word geleen aan Svetlin Roussev. |
Lord Dunn-Raven | 1710 | Anne-Sophie Mutter | |
Roedererex-Roederer | 1710 | Word geleen aan David Grimal. (Vir 37 jaar deur Ayla Erduran besit). | |
Vieuxtempsex-Vieuxtemps | 1710 | In 1900 gekoop deur Leopold Geissmar'n prokureur en amateur musikant in Mannheim. Sy dogter Berta het dit in 1944 besit.[72] | Moet nie verwar word met die Vieuxtemps-Hauser viool wat geleen word aan Samuel Magad, konsertmeester (1972–2007) van die Chicago Simfonieorkes nie. |
Davis | 1710 | Mnr. en Mev. William S. Davis | Word geleen aan Michael Shih, konsertmeester van die Fort Worth Simfonieorkes.[73] |
1710 | Russiese Staatsversameling, Glinka Museum, Moskou.[74] | ||
The Antonius | 1711 | Metropolitan Museum of Art | Bemaking van Annie Bolton Matthews Bryant, 1933.[75] |
the Lady Inchiquin | 1711 | Voorheen besit deur Fritz Kreisler. | Gespeel deur Frank Peter Zimmermann, 'n Duitse bankmaatskappy (WestLB AG) het dit vir sy gebruik aangekoop.[76] |
Earl of Plymouth; Kreisler | 1711 | Los Angeles Filharmoniese Orkes[77] | Gevind in 'n stoorkamer op die landgoedere van die heer van Plymouth saam met The Messiah en Alard viole in 1925; gekoop deur Fritz Kreisler in 1928 en gevolglik deur hom verkoop in 1946.[78] |
Liegnitz | 1711 | Voorheen besit deur Szymon Goldberg. | |
Viotti | 1712 | Giovanni Battista Viotti Henry Hottinger versameling |
Word sedert 1965 besit deur Isaac Hurwitz. |
Le Fountaine | 1712 | Hierdie is 'n 'Violino piccolo' uit 1712 – dit is effens korter as 'n gebruiklike viool, met mates van 475mm van bo na onder, 100mm korter as 'n gewone instrument.[22] | |
Le Brun | 1712 |
|
Verkoop tydens 'n veiling by Sotheby's op 13 November 2001. Vanaf November 2015 tot Januarie 2016 is dit geleen aan Kiril Laskarov, die konsertmeester van die Arkansas Simfonieorkes.[79] |
Karpilowsky | 1712 | Harry Solloway | Word vermis: in 1953 gesteel van Solloway se woning in Los Angeles.[80] |
Schreiber | 1713 | ||
Antonio Stradivari | 1713 | ||
Boissier-Sarasate | 1713 | Real Conservatorio Superior de Música de Madrid | Sarasate legancy 1909 |
Daniel | 1713 | Word geleen aan Juan Pablo Reynoso | |
Sancy | 1713 | Ivry Gitlis | |
Gibson; ex-Huberman | 1713 |
|
Dit is twee keer by Huberman gesteel. |
Lady Ley | 1713 | Stradivarius familie | Word besit deur Jue Yao, 'n Chinese violis. |
Wirth | 1713 |
|
|
Dolphin; Delfino | 1714 | Jascha Heifetz Nippon Musiekstigting[12] |
Word geleen aan Akiko Suwanai. Dit is in die 19de eeu deur George Hart die naam "Dolphin" gegee vanweë die rug van die viool, met die vorm daarvan en die glinsterende kleur wat hom aan 'n dolfyn herinner het. Die geskatte waarde daarvan is 4 miljoen euros. |
Soil | 1714 |
|
|
Berouex-Berou; ex-Thibaud | 1714 | Jacques Thibaud | Voorheen besit deur David Oistrakh (sy eerste Stradivarius, gekoop in die VSA in 1956).[81] |
Le Maurien | 1714 | Word vermis: gesteel in 2002.[82] | |
Leonora Jackson | 1714 | William Sloan versameling | |
Massart | 1714 | Lambert Massart György Pauk |
|
Sinsheimer; General Kyd; Perlman | 1714 | Itzhak Perlman David L. Fulton |
|
Smith-Quersin | 1714 | Oesterreichische Nationalbank[57] | Word geleen aan Rainer Honeck, die leier van die Weense Filharmoniese Orkes. |
Alard-Baron Knoop | 1715 | Juan Luis Prieto | Vernoem na die Franse violis Jean-Delphin Alard. Verkoop tydens 'n veiling in 1981 aan 'n versamelaar in Singapoer vir $1.2 miljoen.[22] |
Baron Knoop; ex-Bevan | 1715 | David L. Fulton | |
Bazziniex-Bazzini | 1715 | Word geleen aan Matteo Fedeli.[83] | |
Cremonese; ex-Harold; Joseph Joachim | 1715 | Joseph Joachim Munisipaliteit van Cremona |
Op uitstalling by die Museo del Violino, Cremona, Italië.[7] |
Emperor | 1715 |
|
In 1910 verkoop aan Jan Kubelík vir £10,000. |
Duke of Cambridge; ex-Pierre Rode | 1715 |
|
Voorheen geleen aan Ryu Goto.[84] |
Joachim | 1715 | Nippon Musiekstigting[12] | Word geleen aan Ray Chen. |
Lipiński | 1715 | Giuseppe Tartini | Word geleen aan die Milwaukee Simfonieorkes se konsertmeester Frank Almond.[85] Gesteel tydens 'n gewapende roof op 27 Januarie 2014[86] en gevolglik teruggevind.[87] |
Marsick | 1715 | James Ehnes | |
Titian | 1715 | Cho-Liang Lin | |
Ex Adolf Busch | 1716 | Word sedert 2010 besit deur David Garrett. | |
Le Provigny | 1716 | Musée de la Musique, Parys | Bemaak aan die Museum in 1909. |
Cessole | 1716 | ||
Berthier | 1716 | Baron Vecsey de Vecse Franco Gulli[88] |
|
Booth | 1716 | Nippon Musiekstigting[12] | Word geleen aan Arabella Steinbacher; voorheen geleen aan Shunsuke Sato; voorheen geleen aan Julia Fischer.[12] |
Colossus | 1716 | Luigi Alberto Bianchi[89] | Word vermis; in November 1998 gesteel in Rome, Italië.[90] |
Duranti | 1716 | Word sedert 2002 geleen aan Mariko Senju.[91] | |
Milstein ex Goldman | 1716 | Nathan Milstein | Verkoop deur Charles Beare en die Milstein Familie aan Jerry Kohl. |
Monasterio | 1716 | Ruggiero Ricci | Vernoem na die violis en komponis Jesús de Monasterio.[92] Cyrus Forough. |
Provigny | 1716 | ||
Messiah-Salabue | 1716 | Ashmolean Museum Oxford | Op uitstalling by die Oxford Ashmolean Museum; gemaak van dieselfde boom as 'n P.G. Rogeri viool uit 1710.[93] |
Windsor-Weinsteinex-Windsor-Weinstein; Fite | 1716 | Kanadese Raad vir die Kunste | Word geleen aan Timothy Chooi.[47] |
Baron Wittgenstein | 1716 | Die Bulgaarse staat | Voorheen besit deur John Corigliano Sr. (voormalige konsertmeester van die New York Filharmoniese Orkes). Word sedert 1979 geleen aan Mincho Minchev. |
Gariel | 1717 | Jaime Laredo | Nicola Benedetti |
Wieniawskiex-Wieniawski | 1717 | ||
Baumgartnerex-Baumgartner | 1717 | Lucerne Festival Strings | Word geleen aan Daniel Dodds. |
ToennigesToenniges | 1717 | Strad met die Vuillaume-rug Lawrence Welk Dick Kesner |
Dick Kesner Paul Toenniges (Studio City, Kalifornië) |
Kochanski | 1717 | Pierre Amoyal Paweł Kochański |
Gesteel in 1987; teruggevind in 1991.[94] |
Sasserno | 1717 | Nippon Musiekstigting.[12] | Geleen aan Viviane Hagner tot 2012. Is geleen aan Alina Pogostkina tot 2013.[12] |
Maurin | 1718 | Koninklike Musiekakademie, Londen, Rutson bemaking | |
Viotti; ex-Rosé | 1718 | Giovanni Battista Viotti Oesterreichische Nationalbank[57] |
Word geleen aan Volkhard Steude |
Chanot-Chardon | 1718 | Timothy Baker Joshua Bell |
Gevorm soos 'n kitaar;[95] word geleen aan Simone Lamsma. |
Firebird; ex-Saint Exupéry | 1718 | Salvatore Accardo | Vernoem vir die kleur van die vernis en vir die instrument se briljante klank. |
Marquis de Rivière | 1718 | Daniel Majeske | Gespeel deur Majeske terwyl hy konsertmeester was van die Cleveland Simfonieorkes van 1969 tot 1993. |
San Lorenzo | 1718 | Georg Talbot | |
Count Vieriex-Count Vieri | 1718 | Die versameling van Mnr. & Mev. Rin Kei Mei. | |
Lauterbach | 1719 | Johann Christoph Lauterbach J.B. Vuillaume Charles Philippe Lafont[96] |
|
Zahn | 1719 | LVMH | |
Wieniawski, Bower | 1719 | Benz Mercedes Zurich | Word geleen aan Klaidi Sahatci, die konsertmeester van die Tonhalle Orchester Zurich. |
MalakhMalakh | 1719 | Dr. L. Looby | Malakh House. Laaste gespeel in 1946. |
WoolhouseWoolhouse | 1720 | Gespeel deur Rudolf Koelman. | |
Bavarianex-Bavarian | 1720 | Metropolitan Museum of Art | [97] |
Madrileño | 1720 |
|
|
von Beckerath | 1720 | Michael Antonello | |
Thibaudex-Thibaud | 1720 | Jacques Thibaud | Vernietig tydens die Air France Vlug 178 vliegtuigongeluk op 1 September 1953. |
Sinsheimer; Iselin | 1721 | Gesteel in Hanover, Duitsland in 2008; teruggevind in 2009.[98] | |
Lady Blunt | 1721 | Nippon Musiekstigting.[12][99] | Vernoem na Lady Anne Blunt, die dogter van Ada Lovelace en kleindogter van Lord Byron. Die Lady Blunt was die laaste keer verkoop by die Londense afslaers Tarisio op 20 Junie 2011 vir 'n bedrag van £9,808,000 (US$15.9 miljoen), met die opbrengste daarvan wat gegaan het aan die Nippon Stigting se Noordoostelike Japan Aardbewing en Tsunami Verligtingsfonds.[100][101] |
Jean-Marie Leclair | 1721 | Jean-Marie Leclair | Word geleen aan Guido Rimonda.[102] |
Red Mendelssohn | 1720 |
|
Inspirasie vir die 1998 rolprent getiteld The Red Violin Voorheen deel gewees van die von Mendelssohn familie kwartet van Stradivari in Berlyn. |
Birsou | 1721 |
|
Voorheen besit deur die Metropolitan Museum of Art. Joan Field, 'n Amerikaanse violis (1915–1988) ook bekend as een van die eienaars daarvan, het die Birsou vanaf 1921 tot 1929 gespeel. In 2002 het Joshua Bell O'mio Babbino Caro op die Birsou opgeneem. |
The MacMillan | 1721 | Tossy Spivakovsky | Is vanaf 2008 tot 2012 geleen aan Ray Chen deur die Young Concert Artists; word geleen aan Ning Feng deur Premiere Performances of Hong Kong (2012–tans).[103] |
Artot | 1722 | Lorin Maazel | |
Jules Falk | 1723 | Viktoria Mullova | Gekoop deur die Amerikaanse violis Jules Falk in 1907. Falk was 'n wonderkind en het op die ouderdom van 17 aangesluit by die Philadelphia Simfonieorkes onder Stokowski en was later musiekdirekteur van die Steel Pier in Atlantic City. Hy het die Stradivarius viool tot sy dood in 1957 gespeel. |
Jupiter; ex-Goding | 1722 | Nippon Musiekstigting[12] | Word geleen aan Ryu Goto;[84] voormalig aan Midori Goto, Daishin Kashimoto, en Manrico Padovani. |
Laub-Petschnikoff | 1722 | ||
Elman | 1722 | Chimei Museum | |
Cádiz | 1722 | Joseph Fuchs | Word geleen aan Jennifer Frautschi; vernoem na die stad van Cádiz, Spanje. |
Rode | 1722 | ||
ex-Vallot | 1722 | Edwin Sherrard Oberlin College (1989).[104] |
2015 gerestoureer deur John K. Becker van Chicago. |
Kiesewetter; ex-Kiesewetter | 1723 | Christophe Kiesewetter Clement en Karen Arrison.[105] |
Word geleen aan Philippe Quint.[14] Dit is op 21 April 2008 deur Quint in 'n huurmotor gelos maar die volgende dag weer gevind. Dit word sedert 2010 geleen aan Augustin Hadelich. |
Earl Spencer | 1723 | Word geleen aan Nicola Benedetti.[106] | |
Le Sarasate | 1724 |
|
Daar word geglo dat dit besit is deur Kotzius Voloninis, en in 1817 aan Niccolò Paganini verkoop is. By sy dood in 1840 het dit in die hande geval van sy seun Jean-Baptiste Vuillaume, en daarna Pablo de Sarasate wat dit in 1909 bemaak het aan die Conservatoire de Musique in herinnering van sy studentedae. Word uitgestal by die museum.[108] |
Ex-Szigeti, Ludwig | 1724 | Bevat die inskrywing: "Antonius Stradivarius Cremonensis faciebat Anno 1724". Sedert 1989 in besit van die Landesbank Baden-Württemberg en word toegeken aan musikante om te gebruik. | |
Abergavenny | 1724 | Leonidas Kavakos speel die viool sedert 2010. | |
Brancaccio | 1725 | Vernietig tydens 'n geallieerde lugaanval op Berlyn. | Tot 1928 besit deur Carl Flesch; verkoop aan Franz von Mendelssohn, bankier en amateur violis.[109] |
Chaconne | 1725 | Oesterreichische Nationalbank[57] | Word geleen aan Rainer Küchel. |
Leonardo da Vinci | 1725 | Da Vinci familie.[110] | |
Lubbock | 1725 |
|
Besit deur die Franse kunstenaar/musikant Jean-Jacques Grasset tot sy dood in 1839, was besit en gespeel deur die amateur musikant Meugy en later besit en gespeel deur Mej. Lubbock, welke aan die viool die bynaam Lubbock verleen het. |
Wilhelmj | 1725 | Nippon Musiekstigting[12] | Word geleen aan Baiba Skride; een van verskeie Stradivari viole met die bynaam "Wilhelmj". |
Hubay | 1726 |
|
Gespeel deur Paganini, Hubay, Nai-Yuan Hu, Robert Gerle. word tans gespeel deur Edvin Marton. |
Greville; Kreisler; Adams | 1726 | Fritz Kreisler | |
Baron Deurbroucq | 1727 |
|
|
Barrere | 1727 | Voorheen geleen aan Janine Jansen, word tans geleen aan to Rosanne Philippens.[113] | |
Benvenuti | 1727 | Word besit deur Maurice Hasson.[114] | |
Davidoff-Morini | 1727 | Besit deur die violis Erica Morini, vir haar gekoop deur haar vader in Parys in 1924 vir $10,000[115] | Word vermis: gesteel in 1995.[115][116] |
General Dupontex-General Dupont | 1727 | Arthur Grumiaux | Word geleen aan Frank Peter Zimmermann. |
Holroyd | 1727 | Besit deur Koh Gabriel Kameda. | |
Kreutzer | 1727 | Maxim Vengerov | Een van vier Stradivari viole met die bynaam Kreutzer (1701, 1720, 1731). |
Reynierex-Reynier of Le Reynier; Hart; ex-Francescatti | 1727 | LVMH sedert 1993 of 1994 Salvatore Accardo |
Vernoem na Léon Reynier wat in 1847 aan die Concervatoire de Paris gewen het. Word geleen aan Augustin Dumay. Voorheen gespeel deur Kirill Troussov (1997-2006) en Maxim Vengerov, wat nou die Stradivarius Kreutzer besit en speel. |
Paganini-Conte Cozio di Salabue | 1727 | Nippon Musiekstigting[12] | Hierdie viool en die Paganini-Desaint viool uit 1680, die Paganini-Mendelssohn altviool uit 1731 en die Paganini-Ladenburg tjello van 1736, maak saam die Paganini Kwartet uit. Word geleen aan Lukas Hagen van die Hagen Kwartet. |
Halphen | 1727 | Angelika Prokopp Private versameling | Word geleen aan Eckhard Seifert. |
Vesuvius | 1727 | Antonio Brosa Remo Lauricella Cremona |
Op uitstalling by die Museo del Violino, Cremona, Italië.[7] |
1727 | Suntory Foundation for Arts | Word geleen aan Shion Minami. | |
A. J. Fletcher; Red Cross Knight | 1728 | A. J. Fletcher Stigting | Word geleen aan Nicholas Kitchen van die Borromeo Strykkwartet; die instrument is gemaak deur Omobono Stradivarius.[117] |
1728 | Australiese Kamerorkes Instrument Fonds[118] | Word geleen aan Satu Vänskä, Assistent Leier van die orkes. | |
Artot-Alard | 1728 | Endre Balogh[119] | 'n Kopie van die instrument is in 1996 geproduseer deur Gregg Alf en Joseph Curtin met gebruikmaking van moderne materiale en metodes;[120] Balogh speel op beide die 1728 oorspronklike en die replika.[121] |
Dragonetti-Milanollo | 1728 |
|
Word geleen aan Corey Cerovsek. |
Perkins | 1728 | Los Angeles Filharmoniese Orkes | Vernoem na Frederick Perkins; voorheen behoort aan Luigi Boccherini.[122] |
Benny | 1729 | Jack Benny Los Angeles Filharmoniese Orkes |
Bemaak aan die Los Angeles Filharmoniese Orkes deur Jack Benny. |
Solomon, ex-Lambert | 1729 | Murray Lambert Seymour Solomon |
Verkoop by Christie's, New York vir VSA$2,728,000 (€2,040,000).[123] |
Innes | 1729 | Word geleen aan Eugen Sârbu; voorheen geleen aan Henryk Wieniawski. | |
Libon | 1729 | Felipe Libon Josef Suk[124] |
|
Guarneri | 1729 | Kanadese Raad vir die Kunste | Word geleen aan Timothy Chooi,[47] die jonger broer van die 2009–2012 leen-ontvanger Nikki Chooi.[48] |
Récamier | 1729 | Ueno Fine Chemicals Industry, Bpk. | Word geleen aan Sayaka Shoji. |
Baldiani | 1730 |
|
Verkoop vir $338,500 by Christie's, New York, in Oktober 2008.[125] |
Ex-Neveu | 1730 | Marcel Vatelot | Gemaak deur Omobono Stradivari. Gekoop deur Ginette Neveu in 1935 ten einde in te skryf by die Wieniawski-kompetisie. Dit is verloor tydens 'n vliegtuigongeluk in 1949 in die Azores saam met Neveu.[126] |
Royal Spanish | 1730 | Anne Akiko Meyers.[127] | Dit was eens in die besit van die Koning van Spanje.[128] |
Lady Jeanne | 1731 | Donald Kahn-stigting | Word geleen aan Benjamin Schmid. |
Rodolphe Kreutzer | 1731 | Huguette M. Clark | Een van vier Stradivari viole met die bynaam Kreutzer (1701, 1720, 1727). Tydens 'n veiling by Christie's in New York op 18 Junie 2014 kon daar nie 'n koper daarvoor gevind word nie.[129] |
Garcin | 1731 |
|
|
Heifetz-Piel | 1731 | Rudolph Piel Jascha Heifetz |
|
? | 1731 | Pierre Gerber Hansheinz Schneeberger |
Hansheinz Schneeberger, eienaar sedert 1959. |
Pierre Baillot | 1732 | Fondazione Casa di Risparmio | Geleen aan Giuliano Carmignola vir die DG opname van Vivaldi: Concertos for Two Violins.[130] |
Duke of Alcantara | 1732 | 'n Obskure Spaanse edelman wat beskryf is as 'n aide-de-camp van Koning Don Carlos Universiteit van Kalifornië, Los Angeles (UCLA) |
Genevieve Vedder het in die 1960's die instrument geskenk aan die UCLA se musiekdepartement. In 1967 is die instrument aan David Margetts geleen. Daar is gedink dat die viool vir 27 jaar verlore was totdat dit teruggevind is van 'n amateurviolis wat beweer het dat hy dit op 'n deurpad gevind het. 'n Skikking is bereik en die Stradivarius het teruggekeer na die UCLA in 1995. [131][132][133] |
Red Diamond | 1732 | Louis Von Spencer IV | |
Tom Taylor Stradivarius | 1732 | Voorheen besit deur Joshua Bell. | |
1732 | Word tans te koop aangebied by Peter Prier & Sons Violins in Salt Lake City, Utah.[134] | ||
Arkwright Lady Rebecca Sylvan | 1732 |
|
Geskenk aan die stigting deur Sylvan in 2015.[135][136] |
Des Rosiers | 1733 | Angèle Dubeau | Voorheen besit deur Arthur Leblanc |
Huberman; Kreisler | 1733 | Bronisław Huberman Fritz Kreisler |
|
Khevenhüller | 1733 | Yehudi Menuhin | |
Rode | 1733 | Word tans gebruik deur Erzhan Kulibaev met vergunning van die Maggini-stigting.[137] | |
Ames Stradivarius | 1734 | Roman Totenberg | Gesteel in 1981, gevind in Junie 2015,[138] teruggegee aan die Totenberg familie op 6 Augustus 2015.[139][140][141] Met ingang Oktober 2018, is dit verkoop aan 'n onbekende outeur.[142] |
Scotland University | 1734 | Sau-Wing Lam Versameling | Word tans gebruik deur Sergei Krylov met vergunning van die Fondazione Antonio Stradivari in Cremona. |
Baron Feilitzsch; Heermann | 1734 |
|
|
Habeneck | 1734 | Koninklike Musiekakademie | |
Herkules; Ysaÿe; ex-Szeryng; also Kinor David |
1734 |
|
Van Ysaÿe gesteel tydens 'n konsert in St. Petersburg in 1908; hy het dit onbewaak in die aantrekkamer gelos. Dit het weer verskyn in 'n winkel in Parys in 1925. In 1972 het Szeryng die instrument geskenk onder die naam Kinor David (Dawid se viool) aan die stad van Jerusalem. Die viool word ingevolge sy wense gespeel deur die konsertmeester van die Israel Filharmoniese Orkes.[143] |
Willemotte | 1734 | Gekoop deur Leonidas Kavakos in 2017.[144] | |
Lord Amherst van Hackney | 1734 | Fritz Kreisler | |
Lamoureux; ex-Zimbalist | 1735 | Word vermis: gesteel.[145] | |
Muntz Stradivarius | 1736 | Nippon Musiek-stigting[12] | Word tans geleen Yuki Manuela Janke, konsertmeester van die Staatskapelle Dresden. |
Roussyex-Roussy | 1736 | Chisako Takashima.[146] | |
Yale Stradivari | 1736 | Yale-universiteit, Yale-universiteit Versameling van Musiekinstrumente.[147] | |
Spiritus Sorsana | 1736 | David Montagu | |
Huis van Yusupov | 1736 | Russiese Staatsversameling, Glinka Museum, Moskou.[148] | Voorheen geleen aan David Oistrakh (1930s–1941)[81] |
Comte d'Amaille | 1737 | ||
Lord Norton | 1737 | ||
Il Mio Preferito; L'ultimo | 1737 | ||
The Swan Song, Le Chant du Cygne | 1737 | Oorspronklike etiket: "Antonius Stradivarius Cremonensis / Faciebat Anno 1737 / D'Anno 93". Dit word besit en gespeel deur Ivry Gitlis. |
Daar is dertien bekende en bestaande Stradivari altviole.[149]
Bynaam | Jaar | Herkoms | Notas |
---|---|---|---|
Mahler | 1672 | Habisreutinger Stigting | Die eerste van die Stradivarius altviole, word tans geleen aan die Franse altviolis Antoine Tamestit. |
Tuscan-Medici Tenor | 1690 | Cosimo III de' Medici Conservatorio Luigi Cherubini (Florence) |
|
Tuscan-Medici | 1690 | Cosimo III de' Medici Cameron Baird |
Aangevra deur Cosimo III de' Medici, Groot Hertog van Toskane; word tans geleen aan die Verenigde State Biblioteek van Kongres. |
Axelrod | 1696 | In 1997 geskenk aan die Smithsonian Instituut deur Herbert R. Axelrod. Nou deel van die Axelrod kwartet. | |
Archinto | 1696 | Koninklike Musiekakademie.[150] | |
Spanish Court | 1696 | Patrimonio Nacional, Palacio Real, Madrid, Spanje.[21] | Kollektief bekend as die del Cuarteto Real (Die Koninklike Kwartet) wanneer dit ingesluit word saam met die vioolduet los Decorados (Spanish I en II, 1687–1689) en die Spanish Court tjello uit 1694. |
MacDonald | 1701 | Peter Schidlof | Sou verkoop word tydens 'n veiling deur die Londense musiekinstrument afslaers Ingles & Hayday[151] in samewerking met Sotheby's in die lente van 2014. Die suksesvolle bod sou aangekondig word op 25 Junie 2014, maar die instrument kon nie 'n koper kry wat bereid was om die minimum bod van VSA$45 miljoen te betaal nie.[152][153] |
Kux; Castelbarco | 1714 | Fridart Stigting | Omgeskakel van viol na altviool deur Jean Baptiste Vuillaume.[154] |
The Russian | 1715 | Russiese Staatsversameling | |
Cassavetti | 1727 | Verenigde State Biblioteek van Kongres | Aangebied deur Gertrude Clarke Whittall.[155] |
Paganini-Mendelssohn | 1731 | Nippon Musiekstigting[12] | Hierdie altviool, die Paganini-Desaint viool uit 1680, die Paganini-Conte Cozio di Salabue viool uit 1727 en die Paganini-Ladenburg tjello uit 1736, maak saam die Paganini Kwartet uit. Dit word geleen aan Kazuhide Isomura van die Tokio Strykkwartet. Dit was voorheen deel van die von Mendelssohn familie kwartet van Stradivari in Berlyn. |
Gibson | 1734 | Habisreutinger Stigting | Word tans geleen aan die altviolis Ursula Sarnthein van die Switserse trio Trio Oreade. |
Antonio Stradivari het tussen 70 en 80 tjellos gedurende sy leeftyd gebou, waarvan 63 nog bestaan.
Bynaam | Jaar | Herkoms | Notas |
---|---|---|---|
ex Vatican Stradivarius | 1620*/1703 | Emmanuel Gradoux-Matt, New York Gekoop deur Philip Glass vir Wendy Sutter Academia de Arte de Florencia (Meksiko), word geleen aan Nadège Rochat |
Oorspronklik gemaak deur Nicolo Amati as 'n viola da gamba c. 1620, en verwerk na 'n tjello deur Amati se student, Antonio Stradivari.[156] |
ex-Du Pré; ex-Harrell | 1673 |
|
|
General Kyd; ex-Leo Stern | 1684 | Leo Stern Los Angeles Filharmoniese Orkes Robert deMaine |
In 2004 gesteel en later teruggevind.[158][159][160] |
Marylebone | 1688 | In 1997 geskenk aan die Smithsonian Instituut deur Herbert R. Axelrod; deel van die Axelrod kwartet. | |
Barjansky | 1690 | Alexandre Barjansky Julian Lloyd Webber[161] |
|
ex-Gendron; ex-Lord Speyer | 1693 | Edgar Speyer; Kunststiftung NRW | Word geleen aan Maria Kliegel; voorheen geleen aan Maurice Gendron (1958–1990). |
Spanish Court of Decorado | 1694 | Patrimonio Nacional, Palacio Real, Madrid, Spanje[21] | Kollektief bekend as Quinteto Real of Quinteto Palatino (Die Koninklike Kwintet of Paleis Kwintet) wanneer dit ingesluit word saam met die vioolpaar los Decorados (Spanish I en II 1687–1689), die Bajo Palatino tjello uit 1700 en die Spanish Court altviool uit 1696. |
Bajo Palatino | 1700 | Patrimonio Nacional, Palacio Real, Madrid, Spanje[21] | kollektief bekend as Quinteto Real of Quinteto Palatino (Die Koninklike Kwintet of Paleis Kwintet) wanneer dit ingesluit word saam met die vioolpaar los Decorados (Spanish I en II 1687–1689), die Spanish Court tjello uit 1694 en die Spanish Court altviool uit 1696. |
Bonjour | 1696 | Abel Bonjour Kanadese Raad vir die Kunste |
Word geleen aan Bryan Cheng.[162] |
Lord Aylesford | 1696 | Nippon Musiekstigting[12] | Word geleen aan Pablo Ferrández; voorheen geleen aan Danjulo Ishizaka en Janos Starker (1950–1965). |
Castelbarco | 1697 | Verenigde State Biblioteek van Kongres | Aangebied deur Gertrude Clarke Whittall.[163] |
Cholmondeley Cello | 1698 | Anonieme versamelaar | In 1988 gekoop vir 'n rekordbedrag van Sjabloon:GBP682,000 (Sjabloon:USD1.2 miljoen)[164][165] |
Stauffer; ex-Cristiani | 1700 | Jean Louis Duport Elise Barbier Cristiani |
Word uitgestal by die Museum van Cremona.[7] |
Servais | 1701 | National Museum of American History | Word geleen aan Anner Bylsma. |
Paganini-Countess of Stanlein | 1707 | Bernard Greenhouse[166] | In Januarie 2012 verkoop vir 'n geskatte bedrag van $6 miljoen aan 'n kunsliefhebber van Montreal;[167] (later geïdentifiseer as Jacqueline Desmarais) word geleen aan Stéphane Tétreault.[168] |
Boccherini; Romberg | 1709 | Voorheen gespeel deur Pablo Casals. | |
Markevitch; Delphino | 1709 | Word besit deur die Fridart Stigting. | |
Gore Booth; Baron Rothschild | 1710 | Rocco Filippini Gustav Bloch-Bauer |
Gesteel deur die Nasionaal-Sosialistiese Duitse Arbeidersparty van Gustav Bloch-Bauer in 1938. Dit het tot 1956 in die besit van die Duitse owerhede gebly.[169] Die tjello verskyn in die rolprent Woman in Gold, en word gespeel deur Bloch-Bauer, wat die instrument lewenslank geleen het by die Rothschild familie.[170] |
Duport | 1711 | Mstislav Rostropovich (1974–2007) | |
Mara | 1711 | Heinrich Schiff Amedeo Baldovino |
In Julie 1963 verloor toe 'n veerboot wat oppad was van Montevideo na Buenos Aires aan die brand geslaan het en gesink het. Dit is later teruggevind (in stukke) in die viooltas en herbou deur W.E. Hill & Sons.[171] |
Davidov | 1712 | Hertog Sjabloon:Interlanguage link multi (1794–1866) Karl Davidov Jacqueline du Pré |
Word geleen aan Yo-Yo Ma. |
Batta | 1714 |
|
Word tans uitgestal by die Metropolitan Museum of Art, New York stad. |
de Vaux | 1717 | Word geleen aan Adam Klocek. | |
Amaryllis Fleming | 1717 | ex-Blair-Oliphant, ex-Hegar, ex-Kühn, ex-Küchler | Het voorheen behoort aan Amaryllis Fleming, die halfsuster van die skrywers Ian en Peter Fleming. Die nek, kop en tafel daarvan is nie oorspronklik nie, na uitgebreide herstelwerk gedurende die 18de eeu deur die Spaanse luitmaker José Contreras;[173][174] in 2008 opgeveil.[175] |
Becker | 1719 | Hugo Becker | |
Piatti | 1720 | Carlos Prieto | Voorheen deel van die von Mendelssohn familie kwartet van Stradivari's in Berlyn. |
Vaslin | 1723 | LVMH | Word geleen aan Christian-Pierre La Marca. |
Baudiot | 1725 | Gregor Piatigorski | Bemaak aan Evan Drachman deur sy grootvader Gregor Piatigorski. |
Chevillard | 1725 | Museu da Música, Lissabon | |
Marquis de Corberon; ex-Loeb | 1726 | Koninklike Musiekakademie | Voorheen besit deur Hugo Becker en Audrey Melville, wat dit in 1960 bemaak het aan die RAM. Melville se vriend, Zara Nelsova, het dit tot haar dood in 2002 gehou, as 'n voorwaarde tot Melville se bemaking. Word tans geleen aan Steven Isserlis.[176] |
Comte de Saveuse | 1726 | Comte de Saveuse d'Abbeville, Edward Latter, Archibald Hartnell, Michael Edmonds, gevolglik geleen aan Michael Evans. | |
De Munck; ex-Feuermann | 1730 |
|
Word geleen aan Steven Isserlis.[149][177] |
Pawle | 1730 | Chimei Museum | Was op 'n stadium geleen aan Yo-Yo Ma in 1999 toe die Petunia se nek beskadig is voor 'n konsert in Taiwan.[178] |
Braga | 1731 | Word geleen aan Myung-wha Chung.[179] | |
Stuart | 1732 | Frederick die Grote,[180] Steven Honigberg | Volgens President Vladimir Putin het sy vriend Sergei Roldugin die instrument vir VSA$12 Miljoen gekoop .[180][181] |
Paganini-Ladenburg | 1736 | Nippon Musiekstigting.[12] | Hierdie tjello, en die Paganini-Desaint viool uit 1686, die Paganini-Conte Cozio di Salabue viool uit 1727 en die Paganini-Mendelssohn altviool uit 1731, behels die Paganini Kwartet. Word geleen aan Clive Greensmith van die Tokio Strykkwartet. |
Vyf[182] volledige kitaars deur Stradivari bestaan, asook 'n paar fragmente van andere – insluitende die nek van 'n sesde kitaar, wat besit word deur die Conservatoire de Musique in Parys.[183] Hierdie kitare beskik oor tien snare, wat tipies was van die era.
Bynaam | Jaar | Herkoms | Notas |
---|---|---|---|
Hill | 1688 | Ashmolean Museum by die Universiteit van Oxford[183] | ex-Kabayao-Dolfus Stradivarius 1724 |
Sabionari | 1697 | (Word besit deur 'n private versamelaar) | Tans die enigste speelbare Stradivari kitaar. Soos baie ander barokkitaars, is dit herontwerp ten einde instrumentele praktyk aan die begin van die 19de eeu te volg. Dit is onlangs gerestoureer deur Lorenzo Frignani tot die oorspronklike barok konfigurasie.[182] |
Rawlins | 1700 | National Music Museum, Suid-Dakota.[184] | Voorheen besit deur die violis Louis Krasner. |
Die enigste oorblywende Stradivarius harp is die arpetta (klein harp), wat besit word deur die San Pietro a Maiella Musiekkonservatorium in Napels, Italië.[185][186]
Daar bestaan twee bekende Stradivari mandoliene. Die Cutler-Challen Choral Mandolino uit 1680 word gehuisves in die versameling van die Nasionale Musiekmuseum van die Universiteit van Suid-Dakota in Vermillion, Suid-Dakota.[187] Die ander, gedateer ca. 1706, word besit deur die private versamelaar, Charles Beare van Londen.[188] Dit staan bekend as Mandolino Coristo, en beskik oor agt snare.[22]
'n Stradivarius strykstok, die Koning Karel IV strykstok wat toegeskryf word aan die Stradivari werkswinkel, vorm tans deel van die versameling van die National Music Museum- Voorwerp nommer: 04882- aan die Universiteit van Suid-Dakota in Vermillion, Suid-Dakota. Die Rawlins Galery strykstok-NMM 4882- word toegeskryf aan die werkswinkel van Antonio Stradivari, Cremona, ca. 1700. Dit is een van twee strykstokke (die ander vorm deel van 'n private versameling in Londen) wat toegeskryf word aan die werkswinkel van Antonio Stradivari.[189]
{{cite book}}
: AS1-onderhoud: plek sonder uitgewer (link)
{{cite book}}
: |website=
ignored (hulp)AS1-onderhoud: plek sonder uitgewer (link)
Violin identified at 3:08
{{cite book}}
: AS1-onderhoud: plek sonder uitgewer (link)
{{cite book}}
: |website=
ignored (hulp)AS1-onderhoud: plek sonder uitgewer (link)
{{cite book}}
: |website=
ignored (hulp)AS1-onderhoud: plek sonder uitgewer (link)
{{cite book}}
: |website=
ignored (hulp)AS1-onderhoud: plek sonder uitgewer (link)
{{cite book}}
: |website=
ignored (hulp)AS1-onderhoud: plek sonder uitgewer (link)