Hierdie is 'n lys van burgemeesters van Jerusalem sedert die stigting van die staat Israel in 1948.
Jerusalem is Israel se hoofstad, tot die Sesdaagse Oorlog in 1967 het dit alleen Wes-Jerusalem betref.
Nr. | Burgemeester | Party | Van | Tot | Besonderhede |
---|---|---|---|---|---|
1 | Daniel Auster | Algemene Sioniste | 1948 | 1950 | |
2 | Shlomo Zalman Shragai | Hapoel HaMizrachi | 1950 | 1952 | |
3 | Yitzhak Kariv | Mizrachi | 1952 | 1955 | |
4 | Gershon Agron | Mapai | 1955 | 1959 | |
5 | Mordechai Ish-Shalom | Mapai | 1959 | 1965 | |
6 | Teddy Kollek | Rafi, Arbeidsparty | 1965 | 1993 | |
7 | Ehud Olmert | Likoed | 1993 | 2003 | |
8 | Uri Lupolianski | Degel HaTorah | 2003 | 2008 | Die eerste Ultra-Ortodokse burgemeester |
9 | Nir Barkat | onafhanklik, Likoed | 2008 | 2018 | |
10 | Moshe Lion | Yerushalayim Shelanu | 2018 | Die eerste Sefardiese burgemeester |