Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Hieronder is ’n lys van die grootste sterrestelsels wat tot dusver ontdek is, volgens grootte.
Die volgorde van die lys is spekulatief omdat:
Stelsel | Grootte (ligjare / parsek) | Tipe | Beskrywing |
---|---|---|---|
IC 1101 | 5 800 000 / 1 800 000 ± 800 000 / 250 000[1] |
E3 | Die raming van die grootte is sedert die 1980's met die helfte verklein. |
NGC 262 (Markarian 348) |
2 600 000 / 800 000 (H I-halo) |
S0-a | Die groot, neutrale waterstofhalo maak dit groot; die sterredeursnee is net 88 000 lj. |
Helderste stelsel van die Phoenix-swerm | 2 200 000 / 670 000 | E3 | Enorme elliptiese steruitbarstingstelsel. |
300 ander Abell-stelses wat die grootste in hul swerm is | >1 000 000 / 310 000 | ||
Melkweg | 100 000 / 31 000 | SBc | Die stelsel wat die Sonnestelsel bevat. |