Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
60°37.281′0″N 24°27.681′0″O / 60.62135°N 24.46135°O
Land | Finland |
---|---|
Geleë in administratiewe eenheid | Loppi |
Geografiese ligging | 60°37′24″N 24°27′38″E |
Poskode | 12600 |
Läyliäinen is 'n dorp in Loppi, Finland. Dit is in die suide van Finland naby die Loppijärvi-meer op sowat 60 km van die hoofstad van Finland, Helsinki, geleë. Bevolking van bykans 900.[1]