Ligging in Brandenburg | Wapen |
Historiese middestad | |
Land | Duitsland |
Deelstaat | Brandenburg |
Distrik | Oberspreewald- Lausitz (OSL) |
Koördinate | 51°52′N 13°58′E / 51.867°N 13.967°O |
Stigting | Omstreeks 850 |
Stadstatus | 1190 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 138,78 vk km |
Hoogte bo seevlak | 52 m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Desember 2010) | 16 860 |
- Bevolkingsdigtheid | 121/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 |
Klimaat | |
- Tipe | Gematigde klimaat |
- Gemiddelde jaarlikse temperatuur | -°C |
- Gem. temp. Januarie/Julie | -°C |
- Gemiddelde jaarlikse neerslag | - mm |
Burgemeester | Helmut Wenzel |
Amptelike Webwerf | Lübbenau |
Lübbenau (Neder-Sorbies: Lubnjow) is 'n stad in die administratiewe distrik Oberspreewald-Lausitz van die Duitse deelstaat Brandenburg, sowat 82 kilometer suidoos van Berlyn.
Lübbenau is in die historiese kultuurlandskap Spreewald geleë en is omstreeks 850 as 'n versterkte Slawiese nedersetting deur die Lusici-stam gestig. Vandag is Lübbenau met jaarliks twee miljoen besoekers een van die gewildste toeristebestemmings in die Spreewald. Die stad is lid van die werkgroep "Brandenburgse stede met historiese stadskerne" en beskik oor 'n aantal boothawens waar toeriste hul boottoere deur die Spreewald se rivier- en kanaallandskap begin.