Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
MacKenzie Mauzy | |
Geboortenaam | MacKenzie Grace Mauzy[1] |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
MacKenzie Mauzy (gebore 14 Oktober 1988) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Into the Woods (2014) en in die televisiereekse The Bold and the Beautiful (1987) en Forever (2014).