Machatsjkala Махачкала МахIачхъала | |
---|---|
Stad | |
![]() | |
![]() Die ligging van Dagestan in Rusland | |
Koördinate: 42°58′N 47°30′O / 42.967°N 47.500°O | |
Land | ![]() |
Deelgebied | Dagestan |
Stigting | 15de eeu |
Regering | |
• Tipe | Stad-okroeg |
• Burgemeester | Magomed Soeleimanof |
Oppervlak | |
• Totaal | 466 km2 (180 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 578 332 |
Tydsone | UTC+04:00 |
Webwerf | http://www.mkala.ru/ |
Machatsjkala (Russies: Махачкала́; Awaars: МахIачхъала; Lesgies en Kamoeks: Магьачкъала, Mağaçqala) is die hoofstad van die Republiek van Dagestan, ’n federale deelgebied van Rusland. Dit is aan die weskus van die Kaspiese See geleë. Die bevolking in 2014 was 578 332.