Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Maggie Kirkpatrick | |
Geboortenaam | Margaret Ann Downs |
---|---|
Geboorte | 29 Januarie 1941 |
Nasionaliteit | Australies |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1960–nou (theatre) 1971–2008, 2017-nou (film & television) |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Maggie Kirkpatrick (gebore 29 Januarie 1941) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The F.J. Holden (1977) en The Pirate Movie (1982), en in die televisiereekse Prisoner (1979) en Pizza (2000).