Magoebaskloof is 'n kloof en bergpas in die sentrale Limpopo-provinsie, op die R71-pad tussen Tzaneen en Haenertsburg, in Suid-Afrika.[1][2]
Dit is 'n lowergroen bergagtige gebied, bedek deur natuurlike immergroen subtropiese woud. Dit is 'n gebied waar die klein koninkryk Makgoba geleë was voordat hulle verower is deur Afrikaners wat die Tzaneen-gebied voor 1905 beset het.[3][4]
Vandag is Magoebaskloof 'n toeriste-aantreklikheidsgebied wat spog met sy natuurwonders, soos die Debengeni-waterval, Magoebaskloofdam en vele woudstaproetes.
{{cite web}}
: AS1-onderhoud: onerkende taal (link)
{{cite web}}
: AS1-onderhoud: onerkende taal (link)
{{cite web}}
: AS1-onderhoud: onerkende taal (link)