Maisie Williams | |
![]() | |
Geboortenaam | Margaret Constance Williams |
---|---|
Geboorte | 15 April 1997 |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2011–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Maisie Williams (gebore 15 April 1997) is 'n Engelse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Falling (2014) en The Book of Love (2016), en in die televisiereeks Game of Thrones (2011).[1]