| |||
Provinsie | Vrystaat | ||
Distriksmunisipaliteit | Thabo Mofutsanyana | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | FS194 | ||
Burgemeester | Vusi Tshabalala | ||
Hoofstad | Phuthaditjhaba (Witsieshoek) | ||
Grootste tale | Suid-Sotho, Zoeloe, Afrikaans | ||
Area | 4 338 [1] km² | ||
Bevolking | 335 784 (2011) |
Die Maluti-a-Phofung Plaaslike Munisipaliteit is een van die Plaaslike Munisipaliteite in die Thabo Mofutsanyana-distriksmunisipaliteit in die Vrystaat, Suid-Afrika.
Nedersettings in die munisipaliteit: