Mananga[1] is 'n grenspos in Mpumalanga tussen Suid-Afrika en die noorde van Eswatini.
Die R571-provinsiale pad verbind die grenspos met die N4-nasionale pad tussen Nelspruit (nou Mbombela) en Komatipoort. Managa lê aan die Komatirivier se oewer waar dit die grens tussen Suid-Afrika en Eswatini kruis.
Grensposnaam | Mananga |
Provinsie | Mpumalanga |
Naaste dorp | Komatipoort |
Koördinate | 25°55′59″S 31°45′41″O / 25.9331°S 31.7613°O |
Telefoonnommer | +27 (013) 790 7075 |
Faksnommer | +27 (013) 790 0077 |
Besigheidsure | 07:00 – 18:00 |