Marcelino dos Santos | |
Dos Santos in 1975 | |
Adjunkpresident van FRELIMO
| |
Ampstermyn 1970 – 1977 | |
Voorafgegaan deur | Uria Simango |
---|---|
Opgevolg deur | Amp afgeskaf |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Marcelino dos Santos 20 Mei 1929 Lumbo |
Sterf | 11 Februarie 2020 (op 90) Maputo |
Nasionaliteit | Mosambiek |
Politieke party | FRELIMO |
Marcelino dos Santos (20 Mei 1929 – 11 Februarie 2020) was 'n Mosambiekse digter, rewolusionêre en politikus. Hy was die eerste speaker van die Vergadering van die Republiek Mosambiek. Hy het in die amp vanaf 1977 tot 1994 gedien. Dos Santos was 'n stigterslid van FRELIMO en die party se adjunkpresident vanaf 1970 tot 1977.[1]
Dos Santos is op 11 Februarie 2020 oorlede.[2]