Marco Ilsø | |
Geboorte | 29 September 1994 |
---|---|
Nasionaliteit | Deens |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Marco Ilsø (gebore 29 September 1994) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Reunion (2011) en Department Q: The Absent One (2014), en in die televisiereeks Vikings (2013).