Marie Déa

Marie Déa
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Odette Alice Marie Deupès
Geboorte (1912-05-17)17 Mei 1912
Sterfte 1 Maart 1992 (op 79)
Nasionaliteit Frans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Marie Déa (17 Mei 1912 – 1 Maart 1992) was 'n Franse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Foolish Husbands (1941), Les Visiteurs du Soir (1942), 56 rue Pigalle (1949), en Orpheus (1950).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1939: Personal Column
  • 1941: Foolish Husbands
  • 1941: Premier bal
  • 1942: Les Visiteurs du Soir
  • 1942: Le journal tombe à cinq heures
  • 1943: Finance noire
  • 1943: Secrets
  • 1945: Documents secrets
  • 1946: Impasse
  • 1947: Rouletabille joue et gagne
  • 1947: Les atouts de Monsieur Wens
  • 1948: Rouletabille contre la dame de pique
  • 1949: 56 rue Pigalle
  • 1949: Aventuras de Juan Lucas
  • 1949: La maternelle
  • 1950: Orpheus
  • 1960: Tendre et violente Elisabeth
  • 1967: Le cinéma du diable
  • 1974: Marriage
  • 1977: Armaguedon
  • 1977: L'homme pressé

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]
  • 1974: La folie des bêtes

Televisierolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1960: Le paysan parvenu
  • 1961: Les bijoux d'Isabelle
  • 1961: Revue
  • 1972: Les témoins
  • 1974: Drôle de graine
  • 1978: Le sacrifice

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]