Mario | |
Mario in Kungsbacka, Swede
| |
Skepping | |
---|---|
Eerste verskyning | Donkey Kong (1981) |
Geskep deur | Shigeru Miyamoto |
Uitgebeeld deur | Charles Martinet (Videospeletjiereeks) Lou Albano (The Super Mario Bros. Super Show!) Bob Hoskins (Super Mario Bros.) John Lenahan (The Super Mario Challenge) |
Inligting | |
Byname | Super Mario |
Spesie | Mens |
Geslag | Manlik |
Beroep | Loodgieter |
Nasionaliteit | Italië |
Mario (マリオ Mario?) is 'n denkbeeldige loodgieter en protagonis van die gelyknamige videospeletjiereeks. Hy was oorspronklik bekend as Jumpman en is in 1981 geskep deur die Japannese spelontwerper Shigeru Miyamoto en later algemeen Super Mario genoem.
Mario is een van die mees bekende karakters wat deur Nintendo geskep is.
Mario dra gewoonlik 'n rooi T-hemp, 'n blou oorpak en 'n rooi hoed met die letter M.