Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Mark Griffin | |
Geboortenaam | Mark David Charles Griffin |
---|---|
Geboorte | 25 Februarie 1968 |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Mark Griffin (gebore 25 Februarie 1968) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Bromley Boys (2018) en I Am Vengeance (2018), en in die televisiereekse NCIS (2003) en Strike Back (2010).