Mark Margolis | |
![]() | |
Geboorte | 26 November 1939 |
---|---|
Sterfte | 5 Augustus 2023 (op 83) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Morgan H. Margolis (b. 1966) |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Mark Margolis (26 November 1939 - 3 Augustus 2023) was 'n Amerikaanse akteur, mees bekend vir vir sy vertolking van die karakter Hector Salamanca in die TV-reekse Breaking Bad (2009–2011) en Better Call Saul (2016–2022).
Hy was ook bekend vir sy rolle in die rolprente Scarface (1983), Ace Ventura: Pet Detective (1994), Pi (1998), en Requiem for a Dream (2000).