Mark Rowley | |
Geboorte | 29 Januarie 1990 |
---|---|
Nasionaliteit | Skots |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Mark Rowley (gebore 29 Januarie 1990) is 'n Skotse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Macbeth (2018) en Guns Akimbo (2019), en in die televisiereeks The Last Kingdom (2015).