Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Marlon Blue | |
Geboorte | 19 Mei 1988 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2013–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Marlon Blue (gebore 19 Mei 1988) is 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Fury (2014) en Sex Doll (2016), en in die televisiereeks The Royals (2015).