Mars-verkenningstuig

Mars-verkenningstuig
Die Mars-verkenningstuig
Die Mars-verkenningstuig
Operateur Nasa/JPL
Soort tuig Wenteltuig
Satelliet van Mars
Gelanseer 12 Augustus 2005
Begin wentel 10 Maart 2006
Lanseringsvuurpyl Atlas V-401
Duur van sending Aanvanklik: 2 jaar
(Tans: 7 jaar+)
Webtuiste http://marsprogram.jpl.nasa.gov/mro/

Die Mars-verkenningstuig (Engels: Mars Reconnaissance Orbiter) is ’n veeldoelige ruimtetuig wat om die planeet Mars wentel. Dit is op 12 Augustus 2005 gelanseer en het op 10 Maart 2006 om Mars begin wentel.