Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Martha Gehman | |
Geboorte | 1955 (68–69 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Martha Gehman (gebore 1955) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Legend of Billie Jean (1985), F/X (1986), Father of the Bride (1991), en Practical Magic (1998).