Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Mary Frann | |
Geboortenaam | Mary Frances Luecke |
---|---|
Geboorte | 27 Februarie 1943 |
Sterfte | 23 September 1998 (op 55) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Mary Frann (27 Februarie 1943 – 23 September 1998) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die televisiereekse Get Smart (1965), The Wild Wild West (1965), Newhart (1982), en Lois & Clark: The New Adventures of Superman (1993).