Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Mary Germaine | |
Geboorte | 28 Maart 1933 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Mary Germaine (gebore 28 Maart 1933) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Laughter in Paradise (1951), Where's Charley? (1952), House of Blackmail (1953), en The Green Buddha (1954).