Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Mary Hopkin | |
---|---|
Hopkin tydens die Eurovision sing-kompetisie, 1970 | |
Agtergrondinligting | |
Gebore | 03 Mei 1950[1] Pontardawe, Wallis, Verenigde Koninkryk |
Genres | Folkmusiek |
Beroep(e) | Sanger-liedjieskrywer |
Instrumente | Page Sjabloon:Hlist/styles.css has no content.
|
Jare aktief | 1968–teenswoordig |
Etikette | Page Sjabloon:Hlist/styles.css has no content.
|
Assosiasies | Page Sjabloon:Hlist/styles.css has no content.
|
Webwerf | maryhopkin |
Mary Hopkin (gebore op 3 Mei 1950), op sommige opnames bekend as Mary Visconti (vanweë haar huwelik met Tony Visconti) is 'n Walliese sangeres wat veral bekend is om haar enkelsnit treffer uit 1968 getiteld "Those Were the Days". Sy was een van die eerste kunstenaars om aan te sluit by the Beatles se Apple Records plate-etiket.
Jaar | Titel | Posisie op speellyste | |||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
UK Singles Chart[2] | Australië[3] | Duitsland[4] | Switserland | US Billboard Hot 100[5] | US Adult Contemporary[6] | CAN | CAN AC | ||||||
1968 | "Those Were the Days" | 1 | 1 | 1 | 2 | 1 | 1 | ||||||
1969 | "Goodbye" | 2 | 15 | 3 | 13 | 6 | 15 | 3 | |||||
1970 | "Temma Harbour" | 6 | 6 | 39 | 4 | 42 | 4 | ||||||
"Knock, Knock Who's There?" | 2 | 5 | 12 | 92 | 11 | 3 | |||||||
"Que Sera, Sera (Whatever Will Be, Will Be)" | 30 | 77 | 7 | 47 | |||||||||
"Think About Your Children" | 19 | 51 | 87 | 27 | 82 | 18 | |||||||
1971 | "Let My Name Be Sorrow" | 46 | |||||||||||
1972 | "Water, Paper & Clay" | 94 | 113 | ||||||||||
1976 | "If You Love Me (Really Love Me)" | 32 |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Mary Hopkin. |
Voorafgegaan deur Lulu met "Boom Bang-a-Bang" |
die Verenigde Koninkryk in die Eurovision sing-kompetisie Eurovision sing-kompetisie, 1970 |
Opgevolg deur Clodagh Rodgers met "Jack in the Box" |